Vloeibare suurstof

Vloeibare suurstof (blou) in 'n glasbeker.

In die lugvaart-, duikboot- en gasindustrie is vloeibare suurstof (of LOX in Engels) die vloeibare vorm van molekulêre suurstof. Dit is as die oksideermiddel in die eerste vloeibare brandstofvuurpyl gebruik, wat in 1926 deur Robert H. Goddard uitgevind is,[1] 'n toepassing wat tot vandag toe voortgaan.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named History

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search